Ellenrust Nuus (2 Maart)

Kopers wat reeds in Ellenrust Leefstyloord belê het, ervaar uitstekende kapitale groei. Diegene wat ‘n jaar gelede gekoop het, het reeds meer as 10% groei behaal, terwyl kopers wat drie jaar gelede gekoop het, kan spog met 30% groei op hul belegging! Kom maak jou goeie jare, jou beste jare in Ellenrust!

Ellenrust Nuus (2 Maart) Lees »

Ellenrust Nuus (31 Jan)

Ellenrust se ontwikkelaar is trots daarop dat die beste kontruksiemetodes gebruik word sodat dat elke koper se huis van die hoogste gehalte is. Elke huis word op ‘n vlotfondasies gebou – die hele fondasie bestaan uit beton en staal – wat enige krake later verhoed. Kom maak gerus ‘n draai op terrein! Verskeie fondasies word

Ellenrust Nuus (31 Jan) Lees »

Ellenrust Nuus (11 Jan)

Met beurtkrag wat nog lank met ons gaan wees, is dit vir voornemende kopers in Ellenrust Leefstyloord gerusstellend dat hulle nie in die donker gelaat gaan word in die oord nie. Ons huise word voorsien van n 5.5 kW-omskakelaar (inverter) en ‘n 5 kW-battery wat gekoppel word aan die verdeelbord. Vir meer hieroor en wat

Ellenrust Nuus (11 Jan) Lees »

Ellenrust Nuus (7 Jan)

Ons het van die inwoners in Ellenrust Leefstyloord gevra wat hulle geniet om te doen in Stilbaai: “Ek sien altyd uit na my Pilatus-klasse en woon gereeld the U3A se praatjies by. Maar die hoogtepunt van my maand is die Musiekverening se klassieke musiek-uitvoerings” – Jeannette. “Elke weekdag, winter of somer, swem ek saam met

Ellenrust Nuus (7 Jan) Lees »

Ellenrust Nuus (14 Dec)

Ellenrust se grootste huis, die tipe 10 met 3 slaapkamers en dubbelmotorhuis is so gewild onder kopers dat daar nog net twee erwe beskikbaar is. Omdat die aanvraag so groot is, is die ontwerp aangepas. Kopers het dus nou ‘n groter keuse met 3 noordfronterwe waarop die nuwe ontwerp ook gebou kan word. Kom maak

Ellenrust Nuus (14 Dec) Lees »