Ontwikkelaars

Ellenrust Eiendomme (Edms) Bk

Die Ontwikkelingsmaatskappy, Ellenrust (Edms) Bpk, ’n geaffilieerde maatskappy van Klein Karoo Fonds. Klein Karoo Fonds is ‘n Ontwikkelingsmaatskappy wat verskeie eiendomme in Suid-Kaap en omgewing besit. KKF is onder andere die beherende aandeelhouer van die Caves Aftreeoord Ontwikkeling in Oudtshoorn.

Twee genomineerde direkteure is verantwoordelik vir die bestuur van die ontwikkelingsmaatskappy en die ontwikkeling. Die Ontwikkelaar word bygestaan deur ‘n bekwame professionele span.

Besoek gerus www.kkf.co.za vir meer inligting.

Ellenrust Properties Pty Ltd has completed several developments since 2001:

Ellenrust Properties Pty Ltd Developments

Ellenrust Properties (Edms) Bpk sal geaffilieer wees met die KLEIN KAROO GROEP, ’n maatskappy met ’n uitgebreide eiendomsportefeulje regdeur die Suid-Kaapse streek.

  • Caves Aftree-oord (R 130 miljoen) – Oudtshoorn

  • Queens Mall (R 90 miljoen) – Oudtshoorn

  • Seppie Greeff-gebou (R 30 miljoen) – Oudtshoorn

  • Allied-gebou (R 8 miljoen) – Oudtshoorn

  • Queens Hotel (R 34 miljoen) – Oudtshoorn

kkf_structure

DEVILLIERS NEETHLING en ALIE KILLIAN as besturende direkteure het verskeie relevante projekte voltooi en is tans daarmee betrokke.

RETIREMENT_VILLAGES_PORTFOLIO