Ellenrust
Welkom by Ellenrust, ’n aftreeoord in die pragtige kusdorpie Stilbaai aan die Tuinroete. Ervaar die simbool van aktiewe senior leefstyl in 'n veilig gemeenskap, omring deur pragtige kus-eiendomme. Kom geniet Stilbaai se blouvlagstrande en die Indiese Oseaan!
Met n bevolking van meer as 6000 permanente inwoners, ‘n onbesoedelde omgewing en ongerepte natuurskoon, bly Stilbaai n gunsteling vakansie-bestemming in ons land. In hierdie veilige omgewing is Ellenrust Leefstyloord die ideale plek om jou te vestig in jou goue jare.
Die besondere ontwikkeling bestaan uit 128 erwe; ‘n volledig toegeruste versorgings-eenheid met bystand-versorgingseenhede, asook n administratiewe blok en n gemeenskapsaal.
Aftreeoord Suid-Afrika
Huis-Ontwerpe
Om seker te maak dat jou huis aan jou individuele vereistes voldoen, is daar 10 verskillende ontwerpe om van te kies.
Standaard Items
5 Kw Omskakelaar en 5 Kw battery
Bosch gasstoof en elekrtiese oond
Quartz toonbanke
Vesel-gereed
n Standaard reeks afwerkings om van te kies