News

Ellenrut Nuus (4 May)

Die meeste voornemende kopers in Ellenrust Leefstyloord wil gerus wees dat hulle die maandelikse kostes in die oord sal kan bekostig.
Ons Gemeenskapheffing wat bereken word op die grootte van die huis, sluit kostes is wat die meeste huiseienaars reeds het:
• Versekering van die huis,
• Die verfwerk buite,
• Die sny van gras en randte, en
• Sekuriteit,
• (Asook die bestuurskoste en onderhoud van algemene áreas en geboue).
Dié heffings wissel van R1 282 vir die kleinste huis tot R2 848 vir die grootste 3-slpk woning.
‘n Gesondheidsorgheffing van R441 is ook betaalbaar. Die bydrae subsideer die siekeboeg sodat ‘n pasiënt maandeliks minder as R6 000 per bed sal betaal, plus etes en mediese produkte wat gebruik word.
Kom maak jou goeie jare jou beste jare in Ellenrust!