Ellenrust

Welkom by Ellenrust, ’n aftreeoord in die pragtige kusdorpie Stilbaai aan die Tuinroete. Ervaar die simbool van aktiewe senior leefstyl in 'n veilig gemeenskap, omring deur pragtige kus-eiendomme. Kom geniet Stilbaai se blouvlagstrande en die Indiese Oseaan!

Met n bevolking van meer as 6000 permanente inwoners, ‘n onbesoedelde omgewing en ongerepte natuurskoon, bly Stilbaai n gunsteling vakansie-bestemming in ons land. In hierdie veilige omgewing is Ellenrust Leefstyloord die ideale plek om jou te vestig in jou goue jare.

Die besondere ontwikkeling bestaan uit 128 erwe; ‘n volledig toegeruste versorgings-eenheid met bystand-versorgingseenhede, asook n administratiewe blok en n gemeenskapsaal.

 

Aftreeoord Suid-Afrika

Huis-Ontwerpe

Om seker te maak dat jou huis aan jou individuele vereistes voldoen, is daar 10 verskillende ontwerpe om van te kies.

View_Type_7N

Ons Huise Binne

View_Type_9

Wat Bied Ons Aan?

Geslote Sekuriteit

Kwaliteit Huise

Versorgingseenheid

Bystand Versorging

Ontspanningsaal

Kombuis en Eetkamer

Standaard Items

5 Kw Omskakelaar en 5 Kw battery

Bosch gasstoof en elekrtiese oond

Quartz toonbanke

Vesel-gereed

n Standaard reeks afwerkings om van te kies

Ons Bouwerk

NUUTSTE HOOGTePUNTE

Ellenrust Nuus (23 April)

By Ellenrust Marketing Office | Mei 2, 2024

Ellenrust Leefstyloord se algemene jaarvergadering wat onlangs gehou is, was ‘n groot sukses. Dit was gekenmerk deur ‘n positiewe gees van samewerking en entoesiasme vir die ontwikkeling. Die terugvoer van eienaars en ontwikkelaars was uitstekend! Kom maak jou goue jare jou beste jare in Ellenrust.

Kontak Ons

Please enter your name.
Please enter a valid phone number.
Please enter a message.