Ellenrust

Welkom by Ellenrust, ’n aftreeoord in die pragtige kusdorpie Stilbaai aan die Tuinroete. Ervaar die simbool van aktiewe senior leefstyl in 'n veilig gemeenskap, omring deur pragtige kus-eiendomme. Kom geniet Stilbaai se blouvlagstrande en die Indiese Oseaan!

Met 'n bevolking van meer as 6000 permanente inwoners, ‘n onbesoedelde omgewing en ongerepte natuurskoon, bly Stilbaai 'n gunsteling vakansie-bestemming in ons land. In hierdie veilige omgewing is Ellenrust Leefstyloord die ideale plek om jou te vestig in jou goue jare.

Die besondere ontwikkeling bestaan uit 128 erwe; 'n volledig toegeruste versorgings-eenheid met bystand-versorgingseenhede, asook 'n administratiewe blok en 'n gemeenskapsaal.

 

Aftreeoord Suid-Afrika

Huis-Ontwerpe

Om seker te maak dat jou huis aan jou individuele vereistes voldoen, is daar 10 verskillende ontwerpe om van te kies.

View_Type_7N

Ons Huise Binne

View_Type_9

Wat Bied Ons Aan?

Geslote Sekuriteit

Kwaliteit Huise

Versorgingseenheid

Bystand Versorging

Ontspanningsaal

Kombuis en Eetkamer

StandaardItems

5 kW Omskakelaar en 5 kW Battery

Bosch gasstoof en elektriese oond

Quartz toonbanke

Vesel-gereed

'n Standaard reeks afwerkings om van te kies

Ons Bouwerk

NUUTSTE HOOGTEPUNTE

Ellenrust Nuus (15 Nov)

By Ellenrust Marketing Office | Desember 1, 2023

Met nog twee huise wat dié maand aan trotse eienaars oorhandig word, staan die totaal van voltooide wonings in Ellenrust Leefstyloord op 22. Slegs 10 erwe is nog beskikbaar in fase 1, tewyl fase 2 meer keuses bied van ontwerpe. Besoek gerus ons verkoopkantoor om jou vereistes rondom n aftreehuis te bespreek.

Kontak Ons

Please enter your name.
Please enter a valid phone number.
Please enter a message.