Ellenrust
Welkom by Ellenrust, ’n aftreeoord in die pragtige kusdorpie Stilbaai aan die Tuinroete. Ervaar die simbool van aktiewe senior leefstyl in 'n veilig gemeenskap, omring deur pragtige kus-eiendomme. Kom geniet Stilbaai se blouvlagstrande en die Indiese Oseaan!
Met 'n bevolking van meer as 6000 permanente inwoners, ‘n onbesoedelde omgewing en ongerepte natuurskoon, bly Stilbaai 'n gunsteling vakansie-bestemming in ons land. In hierdie veilige omgewing is Ellenrust Leefstyloord die ideale plek om jou te vestig in jou goue jare.
Die besondere ontwikkeling bestaan uit 128 erwe; 'n volledig toegeruste versorgings-eenheid met bystand-versorgingseenhede, asook 'n administratiewe blok en 'n gemeenskapsaal.
Aftreeoord Suid-Afrika
Huis-Ontwerpe
Om seker te maak dat jou huis aan jou individuele vereistes voldoen, is daar 10 verskillende ontwerpe om van te kies.

StandaardItems
5 kW Omskakelaar en 5 kW Battery
Bosch gasstoof en elektriese oond
Quartz toonbanke
Vesel-gereed
'n Standaard reeks afwerkings om van te kies
Ons Bouwerk
NUUTSTE HOOGTEPUNTE
Ellenrust Nuus (23 Sep)
Betree ons wêreld van kontruksie met die besonderse video wat geneem is van Ellenrust, die nuwe aftreeoord op Stilbaai. Let op die noukeuringe beplanning en uitstekende vakmanskap met elke huis wat gebou word. Ons ervare bou-span se toewyding en ervaring verseker dat jou toekomstige woning ‘n meesterstuk sal wees. Geniet die visuele toer!









