Ellenrust
Welkom by Ellenrust, ’n aftreeoord in die pragtige kusdorpie Stilbaai aan die Tuinroete. Ervaar die simbool van aktiewe senior leefstyl in 'n veilig gemeenskap, omring deur pragtige kus-eiendomme. Kom geniet Stilbaai se blouvlagstrande en die Indiese Oseaan!
Met 'n bevolking van meer as 6000 permanente inwoners, ‘n onbesoedelde omgewing en ongerepte natuurskoon, bly Stilbaai 'n gunsteling vakansie-bestemming in ons land. In hierdie veilige omgewing is Ellenrust Leefstyloord die ideale plek om jou te vestig in jou goue jare.
Die besondere ontwikkeling bestaan uit 128 erwe; 'n volledig toegeruste versorgings-eenheid met bystand-versorgingseenhede, asook 'n administratiewe blok en 'n gemeenskapsaal.
Aftreeoord Suid-Afrika
Huis-Ontwerpe
Om seker te maak dat jou huis aan jou individuele vereistes voldoen, is daar 10 verskillende ontwerpe om van te kies.

StandaardItems
5 kW Omskakelaar en 5 kW Battery
Bosch gasstoof en elektriese oond
Quartz toonbanke
Vesel-gereed
'n Standaard reeks afwerkings om van te kies
Ons Bouwerk
NUUTSTE HOOGTEPUNTE
Ellenrust Nuus (16 Aug)
Google maps can’t keep up with us! This is approximately 4 months ago, in the meantime 11 more houses are under construction and the services for phase 3 are done. That satellite should come by more often! Google maps kan nie byhou met ons nie! Hierdie is ongeveer 4 maande gelede, intussen is nog 11 […]









