Nuus

Ellenrust Leefstyloord in Stilbaai

Ellenrust Nuus (30 Jun)

Van ‘n leë erf tot ‘n pragtige nuwe tuiste. Ellenrust Leefstyloord in Stilbaai se nuutste intrekker is baie opgewonde en tevrede met haar nuwe woning:

“Ek het uitstekende diens van Ellenrust se professionele span ontvang. En geniet my nuwe huis elke dag.”

Met vekope in fase 1 op 60%, 15 huise wat reeds voltooi is en ‘n verdere 9 in die beplanningstadium of in aanbou, groei die aantal inwonertal van Ellenrust vinnig.

Teen die einde van die jaar sal die oord tussen 30 – 35 permanente inwoners he.