Nuus

Ellenrust Leefstyloord in Stilbaai

Ellenrust Nuus (18 Aug)

Nog ‘n tevrede klient het verlede week die sleutels tot haar droom-aftreehuis in Ellenrust Leefstyloord in Stilbaai ontvang. Die Ellenrust-familie verwelkom ook die nuwe intrekker.

Stylvolle ontwerpe en aandag aan detail is ons fokus en die woning wat pas oorhandig is, is geen uitsondering nie. Ons professionele span werk nou saam met elke koper om te verseker dat hul nuwe huis ‘n aantreklike en elegante tuiste is.