Nuus

Ellenrust Nuus (15 Sep)

Ons sien daarna uit om toekomstige rugbywêreldbekers en ander belangrike sportgebeurtenisse saam as 'n gemeenskap in ons ontspanningssaal te kyk. 'n Plek hê waar almal gemaklik kan saamkom en die opwinding van sulke gebeure kan deel, is wat ons van voornemens is om in Ellenrust te skep

Artboard 1@2x-100