Nuus

Ellenrust Nuus (23 Sep)

Betree ons wêreld van kontruksie met die besonderse video wat geneem is van Ellenrust, die nuwe aftreeoord op Stilbaai. Let op die noukeuringe beplanning en uitstekende vakmanskap met elke huis wat gebou word. Ons ervare bou-span se toewyding en ervaring verseker dat jou toekomstige woning ‘n meesterstuk sal wees.

Geniet die visuele toer!