Nuus

Ellenrust Nuus (8 Nov)

Ons is elke dag opgewonde om te sien hoe vinnig die bouwerk aan die Gesondheidsorgsentrum vorder.

Die gebou word net regs van die hekhuis opgerig en die verwagting is dat dit teen middel aanstaande jaar voltooi sal word.

Kom kyk gerus self of doen navraag by die verkoopskantoor oor die bekostigbare versorging wat in Ellenrust aangebied gaan word.