Nuus

Ellenrust Nuus (15 Nov)

Met nog twee huise wat dié maand aan trotse eienaars oorhandig word, staan die totaal van voltooide wonings in Ellenrust Leefstyloord op 22.
Slegs 10 erwe is nog beskikbaar in fase 1, tewyl fase 2 meer keuses bied van ontwerpe.
Besoek gerus ons verkoopkantoor om jou vereistes rondom n aftreehuis te bespreek.