Nuus

Ellenrust Nuus (11 Dec)

Met nuwe huise wat maandeliks oorhandig word aan hul eienaars, groei Ellenrust se gemeenskap vinnig.
Hier is van ons inwoners se ervaring van die oord:
"Na 5 maande in my nuwe huis sien ek dat mense in die oord omgee vir mekaar. Dit gee my, as alleenloper baie gemoedsrus." - Petro
"Ek en my vrou is so gelukkig met ons huis, ons wys dit graag vir almal wat wil kyk." - Pierre
"Ons is dankbaar om hier te kan woon tussen meelewende mense." - Baby