Nuus

Ellenrust Nuus (14 Dec)

Ellenrust se grootste huis, die tipe 10 met 3 slaapkamers en dubbelmotorhuis is so gewild onder kopers dat daar nog net twee erwe beskikbaar is.
Omdat die aanvraag so groot is, is die ontwerp aangepas. Kopers het dus nou ‘n groter keuse met 3 noordfronterwe waarop die nuwe ontwerp ook gebou kan word.
Kom maak gerus die feesseisoen ‘n draai by die verkoopskantoor. Ons is nou ook Sondae oop.