Nuus

Ellenrust Nuus (11 Jan)

Met beurtkrag wat nog lank met ons gaan wees, is dit vir voornemende kopers in Ellenrust Leefstyloord gerusstellend dat hulle nie in die donker gelaat gaan word in die oord nie.
Ons huise word voorsien van n 5.5 kW-omskakelaar (inverter) en ‘n 5 kW-battery wat gekoppel word aan die verdeelbord.
Vir meer hieroor en wat ons huise bied, besoek gerus ons verkoopkantoor op terrein.