Kwaliteit bouwerk en aandag aan detail is kenmerke van elke huis wat in Ellenrust Leefstyloord in Stilbaai gebou word.
Eienaars en belangstellendes kan getuig hiervan : van die voorbereiding van die fondasies tot die geverfde binnemure wat met fyn sandpapier baie glad geskuur word.
Vir meer foto’s van ons voltooide huise, besoek ons foto gallery.