Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat fase 2 vrygestel is! En vyf erwe is reeds verkoop.
Dié fase bied weer huise met dubbel motorhuise - n baie gewilde keuse veral onder ons jonger kopers.
Kom maak in draai by Ellenrust se kantoor en ons sal jou graag op n toer neem van die oord.