Ellenrust se ontwikkelaar is trots daarop dat die beste kontruksiemetodes gebruik word sodat dat elke koper se huis van die hoogste gehalte is.
Elke huis word op ‘n vlotfondasies gebou - die hele fondasie bestaan uit beton en staal – wat enige krake later verhoed.
Kom maak gerus ‘n draai op terrein! Verskeie fondasies word nou gedoen