Nuus

Ellenrust Nuus (27 Maart)

Die pas waarteen huise gebou word in Ellenrust het weer vinnig opgetel na die bouersvakansie. Daar is tans 11 huise in verskillende stadiums van kontruksie in die oord.

Kontak ons gerus vandag om na die gewilde aftreeoord te kom kyk.