Die siviele werke vir die derde en laaste fase in Ellenrust het begin!
Daar is nog net ‘n paar erwe is fase 1 beskikbaar, en teen ‘n laer prys as dié in die 2e fase. En amper die helfte van fase 2 se erwe is verkoop.
Moenie die geleentheid mis nie! Kontak ons verkoopkantoor vandag.