Nuus

Ellenrust Nuus (7 May)

ELLENRUST SE BEMARKINGSPAN
Die bemarkingskantoor verwelkom Carine de Beer in die span! Carine het 19 jaar ondervinding in die eiendomsbedryf en het die afgelope 9 jaar haar eie agentskap in Somerset-Wes bestuur. Dit was tyd om die Ellenrust-span uit te brei met die navrae en verkope wat so toegeneem het!