Ellenrust Nuus (25 Aug)
Kom geniet jou goue jare hier in Ellenrust, omring deur natuurskoon. Die Leefstyloord is in Stilbaai, ook bekend as die Baai van die Slapende Skone aan die Tuinroete.
Kom geniet jou goue jare hier in Ellenrust, omring deur natuurskoon. Die Leefstyloord is in Stilbaai, ook bekend as die Baai van die Slapende Skone aan die Tuinroete.
Nog ‘n tevrede klient het verlede week die sleutels tot haar droom-aftreehuis in Ellenrust Leefstyloord in Stilbaai ontvang. Die Ellenrust-familie verwelkom ook die nuwe intrekker. Stylvolle ontwerpe en aandag aan detail is ons fokus en die woning wat pas oorhandig is, is geen uitsondering nie. Ons professionele span werk nou saam met elke koper om
Met Ellenrust Leefstyloord in Stilbaai wat weekliks groei en ontwikkel kan ‘n mens die kopers se verwagtinge en opgewondenheid aanvoel. Nog sewe huise is tans in aanbou, en die kopers is verseker van ‘n uitnemende aftree-ondervinding. Die gehalte van vakmanskap is uitsonderlik en reflekteer ons passie vir aandag aan detail om die beste produk moontlik
Ellenrust Leefstyloord in Stilbaai se ontwikkelaar is baie opgewonde dat bouwerk aan die Gesondheidsorgsentrum begin het! Die vlotfondasie word tans voorberei en die kalkstrepe is reeds uitgemerk. Die eerste gedeelte van die Sentrum word in fase 1 voltooi en in die derde fase verder uitgebrei. Die ontwikkelaar besef die belangrikheid van goeie gesondheidsorg vir die
Met nuwe intrekkers elke maand in Ellenrust Leefstyloord, Stilbaai, begin die tuine mooi vorm aanneem. Gevestigde melkhoutbome wat in die oord bewaar gebly het, gee ook ‘n unieke karakter aan die eerste fase van die oord. Die area rondom die hekhuis het die afgelope week meer kleur gekry met die aanplant van struike en bome,
Kwaliteit bouwerk en aandag aan detail is kenmerke van elke huis wat in Ellenrust Leefstyloord in Stilbaai gebou word. Eienaars en belangstellendes kan getuig hiervan : van die voorbereiding van die fondasies tot die geverfde binnemure wat met fyn sandpapier baie glad geskuur word. Vir meer foto’s van ons voltooide huise, besoek ons foto gallery.
Van ‘n leë erf tot ‘n pragtige nuwe tuiste. Ellenrust Leefstyloord in Stilbaai se nuutste intrekker is baie opgewonde en tevrede met haar nuwe woning: “Ek het uitstekende diens van Ellenrust se professionele span ontvang. En geniet my nuwe huis elke dag.” Met vekope in fase 1 op 60%, 15 huise wat reeds voltooi is
Mei 2023 Ellenrust se inwonertal groei elke maand en intrekkers van ander dorpe en stede skakel maklik in by die oord en Stilbaai se vriendelike mense. Die oord se eerste troeteldiere het ook gearriveer en word gereeld gesien op staptogte saam met hul eienaar deur die strate van Ellenrust.
Bouwerk in al die verskillende stadiums is aan die gang op Ellenrust se terrein: van fondasies tot afwerkings. Die ClearVu heining is reeds rondom die hele terrein opgerig en die hekhuis sal in Oktober voltooi wees. Die eerste intrekkers word in Oktober verwelkom.
Ons maak vordering en het begin met die voorbereiding van die toegangspad na Ellenrust Leefstyloord!