Bouwerk kan Oktober 2021 begin
Die professionele span van Ellenrust Leefstyloord het die afgelope jaar baie hard gewerk om finale goedkeuring en hersonering vir die ontwikkeling te kry. Die dag is uiteindelik hier! Voornemende kopers wat geduldig gewag het tydens die lang Covid-19 vertragings is net so opgewonde oor die verwikkeling. Hulle is nou besig om van die beste erwe […]





