Ellenrust Nuus (6 Oct)

Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat fase 2 vrygestel is! En vyf erwe is reeds verkoop. Dié fase bied weer huise met dubbel motorhuise – n baie gewilde keuse veral onder ons jonger kopers. Kom maak in draai by Ellenrust se kantoor en ons sal jou graag op n toer neem van […]

Ellenrust Nuus (6 Oct) Lees »

Ellenrust Nuus (29 Sep)

Die week val die fokus op die maandelikse heffings in ons aftreeoord, want die meeste kopers wil gerus wees dat hulle die uitgawes kan beskostig. Ons Gemeenskapheffing sluit kostes is wat die meeste huiseienaars reeds het: Versekering van die huis, Onderhoud aan die buitekant van die huis, Die sny van gras en randte, en Sekuriteit

Ellenrust Nuus (29 Sep) Lees »

Ellenrust Nuus (23 Sep)

Betree ons wêreld van kontruksie met die besonderse video wat geneem is van Ellenrust, die nuwe aftreeoord op Stilbaai. Let op die noukeuringe beplanning en uitstekende vakmanskap met elke huis wat gebou word. Ons ervare bou-span se toewyding en ervaring verseker dat jou toekomstige woning ‘n meesterstuk sal wees. Geniet die visuele toer!

Ellenrust Nuus (23 Sep) Lees »

Ellenrust Nuus (15 Sep)

Ons sien daarna uit om toekomstige rugbywêreldbekers en ander belangrike sportgebeurtenisse saam as ‘n gemeenskap in ons ontspanningssaal te kyk. ‘n Plek hê waar almal gemaklik kan saamkom en die opwinding van sulke gebeure kan deel, is wat ons van voornemens is om in Ellenrust te skep

Ellenrust Nuus (15 Sep) Lees »

Ellenrust Nuus (8 Sep)

In Ellenrust Leefstyloord vier ons hierdie week nie net die koms van die lente nie, maar ook die besluit van nuwe kopers om deel te word van ons gemeenskap. Baie welkom aan die 4 kopers wat besluit het om ons aftreeoord hul nuwe tuiste te maak! Ons is ook in gesprek met ander voornemende kopers

Ellenrust Nuus (8 Sep) Lees »

Ellenrust Leefstyloord in Stilbaai

Ellenrust Nuus (18 Aug)

Nog ‘n tevrede klient het verlede week die sleutels tot haar droom-aftreehuis in Ellenrust Leefstyloord in Stilbaai ontvang. Die Ellenrust-familie verwelkom ook die nuwe intrekker. Stylvolle ontwerpe en aandag aan detail is ons fokus en die woning wat pas oorhandig is, is geen uitsondering nie. Ons professionele span werk nou saam met elke koper om

Ellenrust Nuus (18 Aug) Lees »

Ellenrust Leefstyloord in Stilbaai

Ellenrust Nuus (11 Aug)

Met Ellenrust Leefstyloord in Stilbaai wat weekliks groei en ontwikkel kan ‘n mens die kopers se verwagtinge en opgewondenheid aanvoel. Nog sewe huise is tans in aanbou, en die kopers is verseker van ‘n uitnemende aftree-ondervinding. Die gehalte van vakmanskap is uitsonderlik en reflekteer ons passie vir aandag aan detail om die beste produk moontlik

Ellenrust Nuus (11 Aug) Lees »

Ellenrust Leefstyloord in Stilbaai

Ellenrust Nuus (5 Aug)

Ellenrust Leefstyloord in Stilbaai se ontwikkelaar is baie opgewonde dat bouwerk aan die Gesondheidsorgsentrum begin het! Die vlotfondasie word tans voorberei en die kalkstrepe is reeds uitgemerk. Die eerste gedeelte van die Sentrum word in fase 1 voltooi en in die derde fase verder uitgebrei. Die ontwikkelaar besef die belangrikheid van goeie gesondheidsorg vir die

Ellenrust Nuus (5 Aug) Lees »