Ellenrust Leefstyloord in Stilbaai

Ellenrust Nuus (14 Jul)

Met nuwe intrekkers elke maand in Ellenrust Leefstyloord, Stilbaai, begin die tuine mooi vorm aanneem. Gevestigde melkhoutbome wat in die oord bewaar gebly het, gee ook ‘n unieke karakter aan die eerste fase van die oord. Die area rondom die hekhuis het die afgelope week meer kleur gekry met die aanplant van struike en bome, […]

Ellenrust Nuus (14 Jul) Lees »

Ellenrust Leefstyloord in Stilbaai

Ellenrust Nuus (7 Jul)

Kwaliteit bouwerk en aandag aan detail is kenmerke van elke huis wat in Ellenrust Leefstyloord in Stilbaai gebou word. Eienaars en belangstellendes kan getuig hiervan : van die voorbereiding van die fondasies tot die geverfde binnemure wat met fyn sandpapier baie glad geskuur word. Vir meer foto’s van ons voltooide huise, besoek ons foto gallery.

Ellenrust Nuus (7 Jul) Lees »

Ellenrust Leefstyloord in Stilbaai

Ellenrust Nuus (30 Jun)

Van ‘n leë erf tot ‘n pragtige nuwe tuiste. Ellenrust Leefstyloord in Stilbaai se nuutste intrekker is baie opgewonde en tevrede met haar nuwe woning: “Ek het uitstekende diens van Ellenrust se professionele span ontvang. En geniet my nuwe huis elke dag.” Met vekope in fase 1 op 60%, 15 huise wat reeds voltooi is

Ellenrust Nuus (30 Jun) Lees »

Ellenrust Opdatering Sept 22

Bouwerk in al die verskillende stadiums is aan die gang op Ellenrust se terrein: van fondasies tot afwerkings. Die ClearVu heining is reeds rondom die hele terrein opgerig en die hekhuis sal in Oktober voltooi wees. Die eerste intrekkers word in Oktober verwelkom.

Ellenrust Opdatering Sept 22 Lees »

Bouwerk kan Oktober 2021 begin

Bouwerk kan Oktober 2021 begin

Die professionele span van Ellenrust Leefstyloord het die afgelope jaar baie hard gewerk om finale goedkeuring en hersonering vir die ontwikkeling te kry. Die dag is uiteindelik hier! Voornemende kopers wat geduldig gewag het tydens die lang Covid-19 vertragings is net so opgewonde oor die verwikkeling. Hulle is nou besig om van die beste erwe

Bouwerk kan Oktober 2021 begin Lees »