Ellenrust Leefstyloord in Stilbaai

Ellenrust Nuus (30 Jun)

Van ‘n leë erf tot ‘n pragtige nuwe tuiste. Ellenrust Leefstyloord in Stilbaai se nuutste intrekker is baie opgewonde en tevrede met haar nuwe woning: “Ek het uitstekende diens van Ellenrust se professionele span ontvang. En geniet my nuwe huis elke dag.” Met vekope in fase 1 op 60%, 15 huise wat reeds voltooi is […]

Ellenrust Nuus (30 Jun) Lees »

Ellenrust Opdatering Sept 22

Bouwerk in al die verskillende stadiums is aan die gang op Ellenrust se terrein: van fondasies tot afwerkings. Die ClearVu heining is reeds rondom die hele terrein opgerig en die hekhuis sal in Oktober voltooi wees. Die eerste intrekkers word in Oktober verwelkom.

Ellenrust Opdatering Sept 22 Lees »

Bouwerk kan Oktober 2021 begin

Bouwerk kan Oktober 2021 begin

Die professionele span van Ellenrust Leefstyloord het die afgelope jaar baie hard gewerk om finale goedkeuring en hersonering vir die ontwikkeling te kry. Die dag is uiteindelik hier! Voornemende kopers wat geduldig gewag het tydens die lang Covid-19 vertragings is net so opgewonde oor die verwikkeling. Hulle is nou besig om van die beste erwe

Bouwerk kan Oktober 2021 begin Lees »