Ellenrust News (14 Jul)
Met nuwe intrekkers elke maand in Ellenrust Leefstyloord, Stilbaai, begin die tuine mooi vorm aanneem. Gevestigde melkhoutbome wat in die oord bewaar gebly het, gee ook ‘n unieke karakter aan die eerste fase van die oord. Die area rondom die hekhuis het die afgelope week meer kleur gekry met die aanplant van struike en bome, […]










