News

Ellenrust Nuus (23 April)

Ellenrust Leefstyloord se algemene jaarvergadering wat onlangs gehou is, was ‘n groot sukses. Dit was gekenmerk deur ‘n positiewe gees van samewerking en entoesiasme vir die ontwikkeling.
Die terugvoer van eienaars en ontwikkelaars was uitstekend!
Kom maak jou goue jare jou beste jare in Ellenrust.