Ellenrust Nuus (16 Aug)

Google maps can’t keep up with us! This is approximately 4 months ago, in the meantime 11 more houses are under construction and the services for phase 3 are done. That satellite should come by more often! Google maps kan nie byhou met ons nie! Hierdie is ongeveer 4 maande gelede, intussen is nog 11

Ellenrust Nuus (16 Aug) Lees »

Ellenrust Nuus (13 Augustus)

Die huise in aanbou vorder pragtig en Ellenrust voel al soos’n gevestigde oord. Daar is slegs 6 erwe oor in Fase 1 en Fase 2 is byna 50 % verkoop! The homes being constructed are moving along at a rapid pace and Ellenrust is starting to feel like an established estate. There are only 6

Ellenrust Nuus (13 Augustus) Lees »

Ellenrust Nuus (7 May)

ELLENRUST SE BEMARKINGSPAN Die bemarkingskantoor verwelkom Carine de Beer in die span! Carine het 19 jaar ondervinding in die eiendomsbedryf en het die afgelope 9 jaar haar eie agentskap in Somerset-Wes bestuur. Dit was tyd om die Ellenrust-span uit te brei met die navrae en verkope wat so toegeneem het!

Ellenrust Nuus (7 May) Lees »