Ellenrust Nuus (2 Sep)
Kom maak gerus ‘n draai en ontmoet die ontwikkelaar en bemarkers. Ons sien uit om julle welkom te heet Feel free to drop by and meet the developer and marketers. We look forward to welcoming you.
Kom maak gerus ‘n draai en ontmoet die ontwikkelaar en bemarkers. Ons sien uit om julle welkom te heet Feel free to drop by and meet the developer and marketers. We look forward to welcoming you.
Ons sop en sjerrie aand was ‘n vrolike geleentheid! Inwoners het mekaar leer ken en heerlik gekuier. Our soup and sherry get-together was a jolly event! Residents got to know one another and everyone had a great time.
Google maps can’t keep up with us! This is approximately 4 months ago, in the meantime 11 more houses are under construction and the services for phase 3 are done. That satellite should come by more often! Google maps kan nie byhou met ons nie! Hierdie is ongeveer 4 maande gelede, intussen is nog 11
Die huise in aanbou vorder pragtig en Ellenrust voel al soos’n gevestigde oord. Daar is slegs 6 erwe oor in Fase 1 en Fase 2 is byna 50 % verkoop! The homes being constructed are moving along at a rapid pace and Ellenrust is starting to feel like an established estate. There are only 6
Happy hand-over moments for our new owners! Nog gelukkige nuwe eienaars ontvang hulle sleutels!
ELLENRUST SE BEMARKINGSPAN Die bemarkingskantoor verwelkom Carine de Beer in die span! Carine het 19 jaar ondervinding in die eiendomsbedryf en het die afgelope 9 jaar haar eie agentskap in Somerset-Wes bestuur. Dit was tyd om die Ellenrust-span uit te brei met die navrae en verkope wat so toegeneem het!
Die meeste voornemende kopers in Ellenrust Leefstyloord wil gerus wees dat hulle die maandelikse kostes in die oord sal kan bekostig. Ons Gemeenskapheffing wat bereken word op die grootte van die huis, sluit kostes is wat die meeste huiseienaars reeds het: • Versekering van die huis, • Die verfwerk buite, • Die sny van gras
Die siviele werke vir die derde en laaste fase in Ellenrust het begin! Daar is nog net ‘n paar erwe is fase 1 beskikbaar, en teen ‘n laer prys as dié in die 2e fase. En amper die helfte van fase 2 se erwe is verkoop. Moenie die geleentheid mis nie! Kontak ons verkoopkantoor vandag.