Ellenrust Nuus (7 Jan)
Ons het van die inwoners in Ellenrust Leefstyloord gevra wat hulle geniet om te doen in Stilbaai: “Ek sien altyd uit na my Pilatus-klasse en woon gereeld the U3A se praatjies by. Maar die hoogtepunt van my maand is die Musiekverening se klassieke musiek-uitvoerings” – Jeannette. “Elke weekdag, winter of somer, swem ek saam met […]










