Ellenrust Nuus (14 Dec)

Ellenrust se grootste huis, die tipe 10 met 3 slaapkamers en dubbelmotorhuis is so gewild onder kopers dat daar nog net twee erwe beskikbaar is. Omdat die aanvraag so groot is, is die ontwerp aangepas. Kopers het dus nou ‘n groter keuse met 3 noordfronterwe waarop die nuwe ontwerp ook gebou kan word. Kom maak

Ellenrust Nuus (14 Dec) Lees »

Ellenrust Nuus (11 Dec)

Met nuwe huise wat maandeliks oorhandig word aan hul eienaars, groei Ellenrust se gemeenskap vinnig. Hier is van ons inwoners se ervaring van die oord: “Na 5 maande in my nuwe huis sien ek dat mense in die oord omgee vir mekaar. Dit gee my, as alleenloper baie gemoedsrus.” – Petro “Ek en my vrou

Ellenrust Nuus (11 Dec) Lees »

Ellenrust Nuus (22 Nov)

Kopers en belangstellendes merk graag op hoe beindruk julle met die kwaliteit van bouwerk en vakmanskap in Ellenrust Leefstyloord is. Hier is n paar van ons afwerkings in ons kopers se huise. Bel ons gerus vir n afspraak om self te kom kyk

Ellenrust Nuus (22 Nov) Lees »

Ellenrust Nuus (15 Nov)

Met nog twee huise wat dié maand aan trotse eienaars oorhandig word, staan die totaal van voltooide wonings in Ellenrust Leefstyloord op 22. Slegs 10 erwe is nog beskikbaar in fase 1, tewyl fase 2 meer keuses bied van ontwerpe. Besoek gerus ons verkoopkantoor om jou vereistes rondom n aftreehuis te bespreek.

Ellenrust Nuus (15 Nov) Lees »

Ellenrust Nuus (8 Nov)

Ons is elke dag opgewonde om te sien hoe vinnig die bouwerk aan die Gesondheidsorgsentrum vorder. Die gebou word net regs van die hekhuis opgerig en die verwagting is dat dit teen middel aanstaande jaar voltooi sal word. Kom kyk gerus self of doen navraag by die verkoopskantoor oor die bekostigbare versorging wat in Ellenrust

Ellenrust Nuus (8 Nov) Lees »

Ellenrust Nuus (6 Oct)

Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat fase 2 vrygestel is! En vyf erwe is reeds verkoop. Dié fase bied weer huise met dubbel motorhuise – n baie gewilde keuse veral onder ons jonger kopers. Kom maak in draai by Ellenrust se kantoor en ons sal jou graag op n toer neem van

Ellenrust Nuus (6 Oct) Lees »