Ellenrust Nuus (29 Sep)

Die week val die fokus op die maandelikse heffings in ons aftreeoord, want die meeste kopers wil gerus wees dat hulle die uitgawes kan beskostig. Ons Gemeenskapheffing sluit kostes is wat die meeste huiseienaars reeds het: Versekering van die huis, Onderhoud aan die buitekant van die huis, Die sny van gras en randte, en Sekuriteit […]

Ellenrust Nuus (29 Sep) Lees »

Ellenrust Nuus (23 Sep)

Betree ons wêreld van kontruksie met die besonderse video wat geneem is van Ellenrust, die nuwe aftreeoord op Stilbaai. Let op die noukeuringe beplanning en uitstekende vakmanskap met elke huis wat gebou word. Ons ervare bou-span se toewyding en ervaring verseker dat jou toekomstige woning ‘n meesterstuk sal wees. Geniet die visuele toer!

Ellenrust Nuus (23 Sep) Lees »

Ellenrust Nuus (15 Sep)

Ons sien daarna uit om toekomstige rugbywêreldbekers en ander belangrike sportgebeurtenisse saam as ‘n gemeenskap in ons ontspanningssaal te kyk. ‘n Plek hê waar almal gemaklik kan saamkom en die opwinding van sulke gebeure kan deel, is wat ons van voornemens is om in Ellenrust te skep

Ellenrust Nuus (15 Sep) Lees »

Ellenrust Nuus (8 Sep)

In Ellenrust Leefstyloord vier ons hierdie week nie net die koms van die lente nie, maar ook die besluit van nuwe kopers om deel te word van ons gemeenskap. Baie welkom aan die 4 kopers wat besluit het om ons aftreeoord hul nuwe tuiste te maak! Ons is ook in gesprek met ander voornemende kopers

Ellenrust Nuus (8 Sep) Lees »